Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Sterling Beaumon | |
Geboortenaam | Sterling Martin Beaumon |
---|---|
Geboorte | 2 Junie 1995 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sterling Beaumon (gebore 2 Junie 1995) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Lost (2004), The Killing (2011), en Red Widow (2013).