Sterling Knight | |
Geboortenaam | Sterling Sandmann Knight |
---|---|
Geboorte | 5 Maart 1989 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2005–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sterling Knight (gebore 5 Maart 1989) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente 17 Again (2009) en Landmine Goes Click (2015), en in die televisiereekse Sonny with a Chance (2009) en MacKenzie Falls (2009).