Steve Talley (gebore 12 Augustus 1981) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Hole in One (2009) en in die televisiereekse Castle (2009) en The 100 (2014).
- 2009: Hole in One
- 2010: The Accidental Death of Joey by Sue
- 2012: Deadline
- 2009: Castle
- 2011: Love Bites
- 2012: Stevie TV
- 2012: Cassandra French's Finishing School for Boys
- 2012: Friend Me
- 2014: The 100
- 2014: Idiotsitter
- 2010: Southern Discomfort
- 2011: Beyond the Blackboard
- 2014: Death Pact
- 2014: Damaged Goods
- 2015: Tales from the Darkside
- 2017: Love on the Vines
- 2009: Van Wilder: Freshman Year