Steven Mnuchin | |
Minister van finansies
| |
Ampstermyn 13 Februarie 2017 – 20 Januarie 2021 | |
President | Donald Trump |
---|---|
Voorafgegaan deur | Jack Lew |
Opgevolg deur | Janet Yellen |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Steven Terner Mnuchin 21 Oktober 1962 |
Kind(ers) | 3 |
Steven Terner Mnuchin (gebore 21 Desember 1962) is 'n Amerikaanse voormalige beleggingsbankier wat as die 77ste Minister van Finansies van die Verenigde State in die kabinet van Donald Trump gedien het. Mnuchin was voorheen 'n rolprentvervaardiger en verskansingsfondsbestuurder.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Steven Mnuchin. |
Politieke poste | ||
---|---|---|
Voorafgegaan deur Jack Lew |
Minister van Finansies van die Verenigde State 2017–2021 |
Opgevolg deur Janet Yellen |
Huidige volgorde van voorrang van die VSA (seremonieel) | ||
Voorafgegaan deur David Souter as Senior Vennootregter |
Volgorde van voorrang van die Verenigde State as Minister van Finansies |
Opgevolg deur James Mattis as Minister van Verdediging |
Huidige presidensiële ry van opvolgers van die VSA | ||
Voorafgegaan deur Mike Pompeo as Minister van Buitelandse Sake |
5de in lyn as Minister van Finansies |
Opgevolg deur James Mattis as Minister van Verdediging |