Stipagrostis uniplumis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Klade: | Commelinids |
Orde: | Poales |
Familie: | Poaceae |
Genus: | Stipagrostis |
Spesie: | S. uniplumis
|
Binomiale naam | |
Stipagrostis uniplumis (Licht.) De Winter, (1963)[1]
| |
Sinonieme | |
|
Blinkaar-boesmangras (Stipagrostis uniplumis) is 'n meerjarige grasspesie. Dit is die algemeenste van die Stipagrostis-spesies en kom voor in die droogste dele van Afrika, so ver soos die noorde van Senegal en Somalië.[2][3]
Dit is nie 'n goeie weidingsgras nie weens taai blare, maar word bewei in droë streke waar dit kan oorheers.[4] Die gras kan tot 90 cm hoog groei.