Stoeberia | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Genus: | Stoeberia Dinter & Schwantes, (1927) |
Sinonieme | |
|
Stoeberia is ’n genus wat tot die familie Aizoaceae behoort. Die spesies is inheems aan Namibië en Suid-Afrika.
Daar is slegs sewe spesies wat tot die genus hoort: