Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Strandboontjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. rosea
|
Binomiale naam | |
Canavalia rosea | |
Sinonieme | |
Canavalia maritima Thouars |
Die Strandboontjie (Canavalia rosea) is 'n laaggroeiende plant wat voorkom aan die ooskus van Suid-Afrika. Dit groei veral op duine en by riviermondings. Die plant kan 'n ranker of klimop plant wees en kan tot 10 m uitsprei.
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Canavalia rosea. |