Stromateidae | |
---|---|
Peprilus paru+ | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | Stromateidae
|
Genera | |
Pampus |
Die Botter- en Dryfvisse (Stromateidae) is 'n vis-familie van die orde Perciformes. Daar is tien genera met minstens veertig spesies in die familie. Elf van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.
Die familie word 20 – 140 cm groot en die onvolwasse vissies word saam met drywende dinge gesien soos jellievisse en seegras. Hulle leef in 10 – 500 m diep water en vermy koue water. Nie al die spesies is eetbaar nie.
Die volgende genus en gepaardgaande spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor: