Kleinmaartblom | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Subkoninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. watermeyeri
|
Binomiale naam | |
Strumaria watermeyeri L.Bolus, (1921)
| |
Sinonieme | |
|
Die Kleinmaartblom (Strumaria watermeyeri) is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Strumaria behoort en deel van die fynbos is. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap. Dit kom op die Roggeveldberge-eskarp voor, vanaf Vanrhynspas tot by die Koebeepas. Daar is ses subpopulasies en die populasie is stabiel; die plant word as seldsaam beskou.
Daar is twee subspesies: