Kop: die riviergod Strymon. Stert: Drietand. Hierdie munt is deur die Serdi-stam in 187-168 v.C. of later geslaan. Dit is 'n oorslag op 'n amptelike Masedoniese munt en 'n nabootsing van 'n ander Masedoniese tipe.
Neaera was die moeder van Strymon se dogter Evadne, wat die vrou geword het van Koning Argos.[8] Hy was ook die vader van Tereine, wat die moeder was van Trassa by die god Ares.[9] 'n Verdere dogter, Rhodope, het die moeder geword van Atos by Poseidon.[10]
Konon, Vyftig verhale oorgelewer as een-paragraaf opsommings in die Bibliotheca (biblioteek) van Fotios, Patriarg van Konstantinopel vertaal uit die Grieks deur Brady Kiesling. Aanlyn weergawe beskikbaar by die Topos teksprojek.
Stefanus van Bisantium, Stephani Byzantii Ethnicorum quae supersunt, geredigeer deur August Meineike (1790-1870), gepubliseer in 1849.'n Paar inskrywings uit hierdie belangrike antieke handboek van plekname is deur Brady Kiesling vertaal. aanlyn weergawe beskikbaar by die Topos teksprojek.