Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Stuart Milligan | |
Geboorte | 10 September 1973 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1979–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Stuart Milligan (gebore 10 September 1973) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Spies Like Us (1985), Spy Game (2001), en Sky Captain and the World of Tomorrow (2004).