Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Duitsland |
Deelstaat | Baden-Württemberg |
Koördinate | 49°5′N 8°29′O / 49.083°N 8.483°O |
Stigting | 1975 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 45,7 vk km |
Hoogte bo seevlak | 111 m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Desember 2013) | 23 646[1] |
- Bevolkingsdigtheid | 516/vk km |
Tydsone | UTC+1 (MET) |
- Somertyd | UTC+2 (MEST) |
Burgemeester | Klaus Demal (FW) |
Amptelike Webwerf | www.stutensee.de |
Stutensee is 'n stad in noordelike Baden-Württemberg, Duitsland, naby Karlsruhe, en deel van die distrik Karlsruhe. Teen die einde van 2013 het dit 23 646 inwoners gehad.