Subhash Kak | |
---|---|
Subhash Kak in September 2015 | |
Gebore | 26 Maart 1947 |
Nasionaliteit | ![]() ![]() |
Beroep | Rekenaarwetenskaplike |
Bekend vir | Kriptografie, onmiddellik opgelei neurale netwerke, Kak se drie-stadium protokol, Quantum inligting, Geskiedenis van die wetenskap |
Webwerf | subhashkak.com |
Subhash Kak (* 26 Maart 1947 –) is 'n Indies-Amerikaanse rekenaarwetenskaplike en digter. Hy is 'n professor aan Oklahoma State University.
Hy is bekend vir sy werk oor inligtingsteorie en die tweelingparadoks.[1][2]