Suid-Afrika | ||||
Unie | AFL Suid-Afrika | |||
Bynaam(e) | Leeus | |||
Eerste internasionale wedstryd | ||||
Nieu-Seeland ![]() ![]() (2002)[1] | ||||
Die Suid-Afrikaanse nasionale Australiese voetbalspan (Engels: South Africa national Australian rules football team), met die bynaam die Leeus (Engels: Lions), verteenwoordig Suid-Afrika in internasionale Australiese voetbal.
Die senior span verteenwoordig die beste Suid-Afrikaanse spelers van die klubs en ligas van AFL Suid-Afrika.
Die span het tydens die 2002 Australiese Voetbal Internasionale Beker gedebuteer, en sedertdien aan elke Internasionale Beker deelgeneem. Alhoewel dit aanvanklik nie suksesvol was nie, het die span sedertdien een van die suksesvolste deelnemende spanne van die Internasionale Beker geword.