Suidelike olifantrob | |
---|---|
'n Mannetjie (bul) | |
Wyfie (koei) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | M. leonina
|
Binomiale naam | |
Mirounga leonina | |
Verspreiding | |
Sinonieme | |
Phoca leonina Linnaeus, 1758 |
Die suidelike olifantrob of suidelike see-olifant (Mirounga leonina) is 'n olifantrob wat in die Suidelike Halfrond in die Antarktiese waters voorkom. Dit is een van die twee olifantrobspesies, die ander een is die noordelike olifantrob.
{{cite book}}
: AS1-onderhoud: onerkende taal (link)