Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Sunny Johnson | |
Geboorte | 21 September 1953 |
---|---|
Sterfte | 19 Junie 1984 (op 30) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1977–1984 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sunny Johnson (21 September 1953 – 19 Junie 1984) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Where the Buffalo Roam (1980), The Night the Lights Went Out in Georgia (1981), en Flashdance (1983), en in die televisiereeks Charlie's Angels (1976).