Supermarine Walrus

Supermarine Walrus
Supermarine Walrus 1935
Tipe Patrollievliegtuig
Vervaardiger Supermarine
Nooiensvlug 21 Junie 1933
Status Uit diens gestel
Hoofgebruiker Britse Vloot Lugmag & Britse Lugmag
Vervaardig 1936-1944
Aantal gebou 740
Ontwikkel van Supermarine Seagull

Die Supermarine Walrus was 'n eenmotorige dubbeldekkervliegboot wat deur die Britse Vlootlugmag en Britse Lugmag tydens die Tweede Wêreldoorlog gebruik is. Die vliegtuig het sy nooiensvlug op 21 Junie 1933 onderneem.

Tegniese besonderhede

[wysig | wysig bron]
Besonderhede van die Walrus II soos gebou deur Saunders-Roe:
Item Statistiek
Aantal motors 1
Tipe motor Skroef
Vervaardiger Bristol Pegasus VI stermotor
Kraglewering per motor 775 perdekrag
Vlerkspan 13,97 m
Lengte 11,46 m
Hoogte 4,65 m
Normale opstygmassa 3 266 kg
Maks. snelheid 217 km/h op 1,448 m
Operasionele hoogte 5 639 m
Togafstand 966km
Bewapening Twee of drie 0.303 Vickers K-masjiengewere.
Bomvrag Ligte bomme of dieptebomme onder vlerke.