Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Susie Amy | |
Geboorte | 17 April 1981 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Susie Amy (gebore 17 April 1981) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Modigliani (2004), Dead Fish (2005), en Bonded by Blood (2010), en in die televisiereeks Footballers' Wives (2002).