Swaelstertstormswael | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | O. leucorhoa
|
Binomiale naam | |
Oceanodroma leucorhoa (Vieillot, 1818)
|
Die swaelstertstormswael (Oceanodroma leucorhoa) is 'n stormswael en 'n algemene besoeker aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 19 – 22 cm groot en weeg 40 – 50 g met 'n vlerkspan van 45 – 50 sentimeter. Daar broei 8 miljoen pare in Noord-Atlantiese en Noord-Stille Oseaan. In Engels staan die voël bekend as Leach's storm-petrel.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Oceanodroma leucorhoa. |
{{cite web}}
: Ongeldige |ref=harv
(hulp)