Swartflap-blennie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. auritus
|
Binomiale naam | |
Cirripectes auritus Carlson, 1981
|
Die Swartflap-blennie (Cirripectes auritus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese oseaan en aan die ooskus van Afrika vanaf Kenia tot by Sodwanabaai. In Engels staan die vis bekend as die Blackflap blenny.
Die kop is stomp voor en die kop en lyf is room kleurig, pienk of bruin van kleur en by party visse is daar verspreide swart kolletjies op die lyf. Daar is 'n groot swart kol net bokant die kieugleuf op die vis en die vis word tot 6 cm groot.
Die vis leef in koraalriwwe in water wat 6 – 25 m diep is, is territoritaal van aard en vreet alge en detritus.