Swartlandtolbos

Swartlandtolbos
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Proteales
Familie: Proteaceae
Genus: Leucadendron
Spesie:
L. corymbosum
Binomiale naam
Leucadendron corymbosum
P.J.Bergius, (1766)
Sinonieme
  • Protea bruniades L.f.
  • Protea corymbosa Thunb.
  • Protea ericifolia Willd. ex Meisn.

Die swartlandtolbos (Leucadendron corymbosum) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos-bioom vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom vanaf Michellspas tot by die Paarl voor. Die struik word tot 2 m hoog.

Dit staan ook bekend as die skraaltolbos en in Engels as die Swartveld Conebush.

Galery

[wysig | wysig bron]

Bronnelys

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]