Synnøve Macody Lund | |
Synnøve Macody Lund in 2011
| |
Geboorte | 24 Mei 1976 Stord, Noorweë |
---|---|
Nasionaliteit | Noors |
Lewensmaat | Christer Falck (2005-2011)[1] |
Beroep(e) | Aktrise en regisseuse |
Aktiewe jare | Sedert 2011 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Synnøve Macody Lund (gebore 24 Mei 1976) is 'n Noorse joernalis, rolprentresensent, model, aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Headhunters (2011), Haunted (2017), en The Girl in the Spider's Web (2018), en in die televisiereekse Black Widows (2016) en Ragnarök (2020).
Lund is op 24 Mei 19766[2] in Stord, Noorweë gebore.[3] Sy het 'n graad in televisieproduksie en rolprentstudies.[3]