Tachybaptus | |
---|---|
'n Kleindobbertjie in Hyderabad, Indië. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Tachybaptus L. Reichenbach, 1853
|
Spesies | |
Sien teks. |
Tachybaptus is 'n genus van voëls in die familie Podicipedidae. Spesies van die genus kom reg oor die wêreld voor, insluitende tropiese gebiede.
Die genus omvat die volgende spesies:[1]
Wikimedia Commons bevat media in verband met Tachybaptus. |