Talking It Over
| |
---|---|
Skrywer | Julian Barnes |
Omslagontwerper | Fraser Taylor |
Land | Verenigde Koninkryk |
Taal | Engels |
Genre | Roman |
Uitgewer | Jonathan Cape (VK) Alfred A. Knopf (VS) |
Uitgegee | 1991 |
Medium | Druk (gebind & sagteband) |
Bladsye | 278 |
ISBN | 0-224-03157-0 |
Vervolg | Love, etc |
Talking It Over is 'n roman van Julian Barnes wat die eerste keer in 1991 gepubliseer is. Dit het in 1992 die Prix Femina Étranger gewen. Die roman se intrige het te doen met 'n liefdesdriehoek. Elkeen van die drie hoofkarakters, en sommige bykarakters op hulle beurt ook, neem 'n beurt om die storie vanuit hul eie perspektief te vertel.
Barnes het hierdie roman in 2010 opgevolg met Love, etc.