Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Tara Buck | |
![]() | |
Geboorte | 16 Maart 1975 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Tara Buck (gebore 16 Maart 1975) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Pee-wee's Big Holiday (2016) en Great Plains (2016), en in die televisiereekse True Blood (2008) en Ray Donovan (2013).