Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Tarakan | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Indonesië |
Administratiewe gewes | Oos-Kalimantan |
Koördinate | 3 14 117 40 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 250,8 vk km |
Hoogte bo seevlak | 1 tot 10 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2011) | 239787 |
- Bevolkingsdigtheid | 956/vk km |
Tydsone | UTC +7 |
- Somertyd | UTC +8 |
Amptelike webwerf | http://www.tarakankota.go.id/ |
Tarakan is die derde grootste stad in die provinsie Oos-Kalimantan in Indonesië. Dit is ook die 17de rykste stad in Indonesië. Hierdie stad het 'n oppervlakte van 250,8 km² en het in 2010 'n bevolking van soveel as 239 787 mense gehad.