Tauraco | |
---|---|
Tauraco fischeri | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Tauraco Kluk, 1779
|
Spesies | |
14, sien teks |
Tauraco is 'n genus van voëls in die familie Musophagidae. Die genus omvat veertien spesies.[1] Die "tipiese" groen loeries behoort aan die genus, hoewel hulle vere nie oral oor groen is nie.