Taylor Negron | |
![]() | |
Geboortenaam | Brad Stephen Negron |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Taylor Negron (1 Augustus 1957 – 10 Januarie 2015) was 'n Amerikaanse akteur, skrywer, skilder en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Better Off Dead... (1985), The Last Boy Scout (1991), Angels in the Outfield (1994), en Alienated (2015).