Tegal | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Indonesië |
Administratiewe gewes | Midde-Java |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 39,68 vk km |
Bevolking: | |
- Totaal (2005) | 242.000 |
- Bevolkingsdigtheid | 6.200/vk km |
Tydsone | UTC +7 |
- Somertyd | UTC +8 |
Amptelike webwerf | http://www.tegalkota.go.id |
Tegal is 'n stad in Indonesië op die Java-eiland in die Midde-Java-provinsie.
Tegal is die sentrum vir die suikernywerheid (suikerriet). Die stad is veral bekend vir sy soete brood.
Die stad het 4 buurte/administratiewe distrikte:
Nederlands-Indiese tyd: