The Children's Book
| |
---|---|
Skrywer | A.S. Byatt |
Land | Verenigde Koninkryk |
Taal | Engels |
Genre | Roman |
Uitgewer | Chatto & Windus |
Uitgegee | 2009 |
Medium | Druk (gebind & sagteband) |
Bladsye | 675 |
ISBN | 978-0-7011-8389-9 |
The Children's Book is 'n roman van A.S. Byatt wat die eerste keer in 2009 gepubliseer is. Dit volg die avonture en verhoudings van 'n verskeidenheid interafhanklike families, volwassenes en kinders, vanaf 1895 tot en met die Eerste Wêreldoorlog.
Hierdie roman is in 2009 vir die Booker-prys gekortlys.