Die Brisbane-krieketveld, algemeen bekend as The Gabba,[1][2] is 'n groot sportstadion in Brisbane, die hoofstad van Queensland, Australië. Die bynaam Gabba is afgelei van die voorstad Woolloongabba, waarin dit geleë is.
Die perseel vir die krieketveld is in 1895 uitgesit, en die eerste wedstryd is op 10 Desember 1896 gespeel, tussen Parliament en The Press.[3]
Oor die jare heen het die Gabba atletiek, Australiese voetbal, bofbal, konserte, krieket, fietsry, rugby league, rugby, sokker en perde- en windhondresies aangebied. Dit is tydens die Krieketwêreldbeker 1992, die Krieketwêreldbeker 2015 en die T20I-wêreldbeker 2022 ingespan. Die Brisbane-krieketveld sal ook tydens die Olimpiese Somerspele 2032 ingespan word.
-
The Gabba voor sy herontwikkeling
-
Shane Warne in aksie op The Gabba
-
The Gabba tydens
die As-reeks in 2006–07
Die hoofartikel vir hierdie afdeling is:
Krieketwêreldbeker 1992.
Wes-Indië wen met 75 lopies The Gabba-krieketveld, Brisbane Skeidsregters: Karl Liebenberg (SA) en Steve Woodward (NZ) Speler van die wedstryd: Brian Lara (WI)
|
- Zimbabwe het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
|
t
|
Indië 234 (47 boulbeurte)
|
|
|
|
Australië wen met 1 loop (teiken hersien) The Gabba-krieketveld, Brisbane Skeidsregters: Brian Aldridge (NZ) en Ian Robinson (Zim) Speler van die wedstryd: Dean Jones (Aus)
|
- Australië het die loot gewen en verkies om te kolf.
- Reën onderbreek die spel na 16.2 boulbeurte tydens die Indiese kolfbeurt (45/1). Indië se teiken hersien tot 236 lopies in 47 boulbeurte.
Suid-Afrika wen met 20 lopies (teiken hersien) The Gabba-krieketveld, Brisbane Skeidsregters: Brian Aldridge (NZ) en Steve Bucknor (WI) Speler van die wedstryd: Andrew Hudson (SA)
|
- Pakistan het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
- Toe Pakistan op 74/2 in 21.3 boulbeurte was, het reën die speel vir 'n uur onderbreek en die teiken is hersien na 194 lopies in 36 boulbeurte. ('n Duckworth-Lewis-berekening volgens die reëls van 2006 sou 'n teiken van 162 lopies gestel het.)
Die hoofartikel vir hierdie afdeling is:
Krieketwêreldbeker 2015.
Groepfase 21 Februarie 2015 13:30 (AEST) ( D/N) Telkaart
|
Wedstryd afgelas sonder dat 'n bal geboul is. Brisbane-krieketveld, Brisbane Bywoning: 4 271 Skeidsregters: Kumar Dharmasena (SL) en Billy Bowden (NZ) Speler van die wedstryd: nie toegeken nie
|
- Geen loot nie
- Wedstryd om 16:42 afgelas weens swaar reën.
Groepfase 25 Februarie 2015 13:30 (AEST) ( D/N) Telkaart
|
Ierland wen met 2 paaltjies Brisbane-krieketveld, Brisbane Bywoning: 5 249 Skeidsregters: Michael Gough (Eng) en Nigel Llong (Eng) Speler van die wedstryd: Gary Wilson (Ire)
|
- Ierland het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
Pakistan wen met 20 lopies Brisbane-krieketveld, Brisbane Bywoning: 9 847 Skeidsregters: Richard Kettleborough (Eng) en Joel Wilson (WI) Speler van die wedstryd: Wahab Riaz (Pak)
|
- Pakistan het die loot gewen en verkies om te kolf.
Die hoofartikel vir hierdie afdeling is:
T20I-wêreldbeker 2022.
Australië wen met 42 lopies The Gabba-krieketveld, Brisbane Bywoning: 18 869[4] Skeidsregters: Chris Gaffaney (NZ) en Nitin Menon (Ind) Speler van die wedstryd: Aaron Finch (Aus)
|
- Ierland het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
Super 12 1 November 2022 14:00 (AEST) Telkaart
|
Sri Lanka wen met ses paaltjies The Gabba-krieketveld, Brisbane Bywoning: 22 547[5] Skeidsregters: Ahsan Raza (Pak) en Rod Tucker (Aus) Speler van die wedstryd: Wanindu Hasaranga (SL)
|
- Afghanistan het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
Engeland wen met 20 lopies The Gabba-krieketveld, Brisbane Bywoning: 22 547[6] Skeidsregters: Nitin Menon (Ind) en Langton Rusere (Zim) Speler van die wedstryd: Jos Buttler (Eng)
|
- Engeland het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
Super 12 30 Oktober 2022 13:00 (AEST) Telkaart
|
Bangladesj wen met drie lopies The Gabba-krieketveld, Brisbane Bywoning: 5 520[7] Skeidsregters: Marais Erasmus (RSA) en Nitin Menon (Ind) Speler van die wedstryd: Taskin Ahmed (Ban)
|
- Bangladesj het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.