The Grass Is Singing

The Grass Is Singing
SkrywerDoris Lessing
LandVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
TaalEngels
GenreRoman
UitgewerMichael Joseph (VK)
Thomas Y. Crowell Co. (VSA)
Uitgegee1950
MediumDruk (gebind & sagteband)
Bladsye256

The Grass Is Singing is die eerste roman van Doris Lessing wat die eerste keer in 1950 gepubliseer is. Hierdie roman se intrige vind plaas in Suid-Rhodesië (vandag Zimbabwe), en het te doen met die rassepolitiek van daardie land gedurende die 1940s. Dit is baie goed ontvang in beide die Verenigde Koninkryk en die Verenigde State.