Themba Godi | |
Lid van die Nasionale Vergadering
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 21 Mei 2014 | |
Persoonlike besonderhede
| |
---|---|
Gebore | 10 Augustus 1966 |
Politieke party | African People's Convention (4 September 2007 - nou) Pan Africanist Congress of Azania (-2007) |
Diens/Tak | Polokwane |
Nelson Themba Godi (* 10 Augustus 1966 in Matsabana naby Bushbuckridge, Mpumalanga, Suid-Afrika) is 'n Suid-Afrikaanse politikus en onderwyser en voormalige lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African People's Convention.
Themba Godi sluit tydens sy studiejare aan die Universiteit van die Noorde by die swart nasionalistiese party Pan Africanist Congress of Azania aan, waar hy as algemene lid en leier dien tot en met 2007 toe hy die African People's Convention stig.