Thereianthus | |
---|---|
![]() | |
Thereianthus spicatus | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Genus: | Thereianthus G.L. Lewis
|
Spesies | |
|
Thereianthus (somerpypies) is 'n blomplant genus en geofiete wat hoort tot Iridaceae, die irisfamilie, en is die eerste keer in 1941 beskryf. Die genus is endemies aan die Wes-Kaap.[1][2][3] Dit kom in die winterreënval streek voor, meestal in sandsteen grond en al elf die spesies is deel van die fynbos.
Die naam is afgelei van die Griekse woorde thereios wat pyp beteken en anthos wat blom beteken.[4]