Thoko Didiza

Angela Thokozile Didiza
Thoko Didiza

Ampsbekleër
Termynaanvang
14 Junie 2024
President Cyril Ramaphosa
Voorafgegaan deur Nosiviwe Mapisa-Nqakula

Minister van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling
Ampstermyn
30 Mei 2019 – 14 Junie 2024
President Cyril Ramaphosa
Voorafgegaan deur portefeulje hernoem
Opgevolg deur John Steenhuisen (Slegs Landbou)

Minister van Openbare werke
Ampstermyn
22 Mei 2006 – 25 September 2008
President Thabo Mbeki
Voorafgegaan deur Stella Sigcau
Opgevolg deur Geoff Doidge

Minister van Landbou en Grondsake
Ampstermyn
17 Junie 1999 – 22 Mei 2006
President Thabo Mbeki
Voorafgegaan deur Derek Hanekom
Opgevolg deur Lulama Xingwana

Persoonlike besonderhede
Nasionaliteit Suid-Afrikaner
Politieke party African National Congress
Eggenoot/-note Tami Didiza ​(get. 1995)
Kind(ers) 5

Angela Thokozile Didiza (gebore 2 Junie 1965)[1] is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress en word op 14 Junie 2024 as die Speaker van die Nasionale Vergadering verkies. Sy was as minister opgeneem in die Kabinet van Thabo Mbeki van 1999 tot 2008, en het weer as Minister van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling in die kabinet van president Cyril Ramaphosa vanaf 2019 tot Junie 2024 gedien.[2]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. NPE2024 - Nasionale Kandidatelys soos op 10 April 2024
  2. Jan-Jan Joubert (17 Julie 2019). "Minister veroordeel plaasmoorde". Maroela Media. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 April 2020. Besoek op 17 Julie 2019.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
Politieke poste
Voorafgegaan deur
portefeulje hernoem
Minister van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling
2019–2024
Opgevolg deur
John Steenhuisen (Slegs Landbou)
Voorafgegaan deur
Stella Sigcau
Minister van Openbare werke
2006–2008
Opgevolg deur
Geoff Doidge
Voorafgegaan deur
Derek Hanekom
Minister van Landbou en Grondsake
1999–2006
Opgevolg deur
Lulama Xingwana