Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Thomas Law | |
Geboorte | 17 Desember 1992 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2005–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Thomas Law (gebore 17 Desember 1992) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The World's End (2013) en Unhallowed Ground (2015), en in die televisiereekse EastEnders (1985) en Casualty (1986).