Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Tia Mowry | |
![]() | |
Geboortenaam | Tia Dashon Mowry |
---|---|
Geboorte | 6 Julie 1978 Gelnhausen, Hesse, Duitsland |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1994- |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Tia Mowry (gebore 6 Julie 1978) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Hot Chick (2002) en in die televisiereekse Sister, Sister (1994) en The Game (2006).