Boeddhisme |
---|
Stigter |
Siddhartha Gautama |
Volgelinge |
488–535 miljoen |
Geskiedenis |
Geskiedenis van Boeddhisme • Kloosterlewe |
Belangrike begrippe |
Afhanklike ontstaan • Dharma • Drie Juwele • Drie kenmerke van die bestaan • Dukkha • Edel Agtvoudige Pad • Karma • Nirwana • Samsara • Verligting • Vier Edel Waarhede |
Strominge |
Mahayana • Suiwer Land • Theravada • Tibettaanse Boeddhisme • Vajrayana • Zen |
Geskrifte |
Boeddhavamsa • Pali-kanon • Lotussoetra |
Tibettaanse Boeddhisme is die Boeddhistiese tradisie in Tibet, Mongolië, Tiwa, Bhoetan, Kalmikië en streke van die Himalaja, insluitende Noord-Nepal en Indië, en die staatsgodsdiens van Bhoetan.[1]
Volgens die godsdienstige geskrifte is Tibettaans die spirituele taal van hierdie gebiede. Tibettaanse Boeddhisme volg die Vajrayana-leringe van die 8ste eeuse Indië.[2]
Tibettaanse Boeddhisme het na baie Westerse lande versprei waar dit in gewildheid toeneem.[3] Dit het na raming tussen 10 miljoen en 20 miljoen volgelinge.[4] Die bekendste van hulle is waarskynlik die 14de Dalai Lama van Tibet, ’n lama van die Gelug-skool van Tibettaanse Boeddhisme.[5]
{{cite book}}
: |first=
has generic name (hulp)