Tienen Tirlemont | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Onze-Lieve-Vrouw Ten Poelkerk | |
Ligging van Tienen in die provinsie Vlaams-Brabant | |
Koördinate: 50°48′00″N 4°56′00″O / 50.80000°N 4.93333°O | |
Land | België |
Gewes (deelstaat) | Vlaandere |
Provinsie | Vlaams-Brabant |
Regering | |
• Burgemeester | Marcel Logist (sp.a) |
Oppervlak | |
• Totaal | 71,77 km2 (27,71 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 32 703 |
• Digtheid | 456/km2 (1 180/vk. myl) |
Poskode | 3300 |
Skakelkodes | 016 |
Webwerf | www.tienen.be |
Tienen (Frans: Tirlemont) is 'n stad en munisipaliteit in die Nederlandstalige Belgiese provinsie Vlaams-Brabant. Die stad is bekend vir die vervaardiging van suikerprodukte.