Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Tiffany Brissette | |
Geboortenaam | Tiffany Michelle Brissette |
---|---|
Geboorte | 26 Desember 1974 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1982–1991 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Tiffany Brissette (gebore 26 Desember 1974) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Heart Like a Wheel (1983) en in die televisiereekse Small Wonder (1985), The Adventures of Teddy Ruxpin (1987), en Equal Justice (1990).