Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Tiffany Evans | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2003–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Tiffany Evans (gebore 4 Augustus 1992) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Diary of a Mad Black Woman (2005) en in die televisiereeks Law & Order: Special Victims Unit (1999).