Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Tiger Fafara | |
![]() | |
Geboortenaam | Lucas Stanley Fafara II |
---|---|
Geboorte | 3 Januarie 1945 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Dez Fafara |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Tiger Fafara (gebore 3 Januarie 1945) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Screen Directors Playhouse (1955), Leave It to Beaver (1957), M Squad (1957), en The New Leave It to Beaver (1983).