Tim Blake Nelson

Tim Blake Nelson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Timothy Blake Nelson[1]
Geboorte 11 Mei 1964 (1964-05-11) (60 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur, regisseur, en skrywer
Aktiewe jare 1989–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tim Blake Nelson (gebore 11 Mei 1964) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente O Brother, Where Art Thou? (2000), Minority Report (2002), Leaves of Grass (2009), en Fantastic Four (2015).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1993: Motel Blue 19
  • 1997: Eye of God
  • 2000: O Brother, Where Art Thou?
  • 2001: O
  • 2001: The Grey Zone
  • 2002: Minority Report
  • 2002: Cherish
  • 2003: A Foreign Affair
  • 2003: Holes
  • 2004: Bereft
  • 2005: The Big White
  • 2005: The Amateurs
  • 2006: Hoot
  • 2006: Come Early Morning
  • 2008: American Violet
  • 2009: Leaves of Grass
  • 2011: Flypaper
  • 2013: As I Lay Dying
  • 2013: Child of God
  • 2013: Blue Caprice
  • 2013: Bukowski
  • 2014: The Sound and the Fury
  • 2015: Fantastic Four
  • 2015: Anesthesia
  • 2016: Colossal
  • 2018: The Hustle
  • 2018: Joseph Pulitzer: Voice of the People
  • 2020: Just Mercy
  • Seasons of Dust
  • The Gyre
  • Tribe
  • The True Don Quixote
  • Michael Zero

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]
  • 1989: The Unnaturals
  • 2002: Nightline Up Close
  • 2011: Chaos
  • 2018: Dallas & Robo

Televisierolprente

[wysig | wysig bron]
  • 2005: Warm Springs
  • 2006: Haskett's Chance

Video's

[wysig | wysig bron]
  • 2005: Warm Springs: Making of Featurette
  • 2007: Making of 'Fido'
  • 2008: Behind the Scenes with 'The Amateurs'

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Guide to U.S. Foundations, Their Trustees, Officers, and Donors" (in Engels). The Center. 15 Junie 2017. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Junie 2016 – via Google Books.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]