Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Tinna Gunnlaugsdóttir | |
Geboorte | 18 Junie 1954 |
---|---|
Nasionaliteit | Yslands |
Beroep(e) | Aktrise en assistentregisseuse |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Tinna Gunnlaugsdóttir (gebore 18 Junie 1954) is 'n Yslandse aktrise en assistentregisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Shadow of the Raven (1988), Privacy (1995), en The Honour of the House (1999), en in die televisiereeks Réttur (2009).