Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Todd Grinnell | |
Geboortenaam | Todd A. Grinnell |
---|---|
Geboorte | 29 Maart 1976 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Todd Grinnell (gebore 29 Maart 1976) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Desperate Housewives (2004), Grace and Frankie (2015), The Young Pope (2016), en One Day at a Time (2017).