Tom Goodman-Hill | |
![]() | |
Geboorte | 21 Mei 1968 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Tom Goodman-Hill (gebore 21 Mei 1968) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Imitation Game (2014) en Everest (2015), en in die televisiereekse Mr Selfridge (2013) en Humans (2015).