Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Tom Rosqui | |
Geboortenaam | Thomas Francis Rosqui |
---|---|
Geboorte | 12 Junie 1928 |
Sterfte | 12 April 1991 (op 62) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Tom Rosqui (12 Junie 1928 – 12 April 1991) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Godfather: Part II (1974), Airport '77 (1977), en MacArthur (1977).