Tom Starke in 2009 | |||
Persoonlike inligting | |||
---|---|---|---|
Geboortenaam | Tom Peter Starke[1] | ||
Gebore | 18 Maart 1981 | ||
Geboorteplek | Freital, Oos-Duitsland | ||
Lengte | 1,94 m | ||
Speelposisie | Doelwagter | ||
Klubinligting | |||
Huidige klub | FC Bayern München | ||
Nommer | 22 | ||
Jeugloopbaan | |||
1988–1989 | Stahl Freital | ||
1989–1999 | Dynamo Dresden | ||
Seniorloopbaan* | |||
Jare | Span | Kere† | (Doele)† |
1999–2006 | Bayer Leverkusen II | 53 | (0) |
2000–2006 | Bayer Leverkusen | 0 | (0) |
2004 | → Hamburger SV (leen) | 2 | (0) |
2004 | → Hamburger SV II (leen) | 2 | (0) |
2006–2007 | Paderborn 07 | 47 | (0) |
2007–2010 | MSV Duisburg | 86 | (0) |
2010–2012 | 1899 Hoffenheim | 58 | (0) |
2012– | FC Bayern München | 5 | (0) |
Nasionale span | |||
2002–2004 | Duitsland O21 | 12 | (0) |
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 16:27, 29 Maart 2014 (UTC). † Kere uitgedraf (Doele). |
Tom Peter Starke (gebore op 18 Maart 1981 in Freital) is 'n Duitse sokkerspeler. Hy speel sedert 2012 vir FC Bayern München, in die Duitse stad München. Hy het vantevore ook vir Bayer 04 Leverkusen, Hamburger SV en SC Paderborn 07 gespeel.