Tomas Villum Jensen

Tomas Villum Jensen
Geboorte 12 April 1971 (1971-04-12) (53 jaar oud)
Nasionaliteit Deens
Beroep(e) Akteur, regisseur, en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tomas Villum Jensen (gebore 12 April 1971) is 'n Deense akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente In China They Eat Dogs (1999), My Sister's Kids (2001), en My Sisters Kids in the Snow (2002).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1991: The Boys from St. Petri
  • 1993: Stolen Spring
  • 1995: Final Hour
  • 1996: David's Book
  • 1998: Angel of the Night
  • 1999: In China They Eat Dogs
  • 1999: Kærlighed ved første hik
  • 2001: My Sister's Kids
  • 2001: Count Axel
  • 2002: My Sisters Kids in the Snow
  • 2002: Old Men in New Cars: In China They Eat Dogs II
  • 2005: The Sun King
  • 2006: Clash of Egos
  • 2012: 3 liter rent vand i Uganda
  • 2013: Player
  • 2021: Jacob A. Riis

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]
  • 2001: Eventyrerne
  • 2003: Idols
  • 2004: Bluff
  • 2010: Zulu kvægræs
  • 2012: Tosset med golf

Televisierolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1993: Gigolo
  • 1998: Majoren

Video's

[wysig | wysig bron]
  • 2003: The Uffe Holm Show
  • 2005: The Uffe Holm Show 2

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]