Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Toni Trucks | |
![]() | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Toni Trucks (gebore 30 September 1980) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Twilight Saga: Breaking Dawn - Part 2 (2012) en in die televisiereekse Grimm (2011), NCIS: New Orleans (2014), en Lethal Weapon (2016).